Valentyn’s Dag Ete by De Vette Mossel Grootbrak
Geniet ‘n romantiese Valentyn’s Dag Ete by De Vette Mossel Grootbrak. Met aankoms by die restaurant al elke paartjie ‘n vonkelwynjie kry, kom vroeg en geniet sommer ‘n stappie op die strand voor die feesmaal begin. Maak jou bespreking vroegtydig vir Valentyn’s dag. 14 Februarie 2019 is om die draai!
Kontak De Vette Mossel via telefoon of bespreek aanlyn op hul webblad.