Verblyf vir Skooltoere in George

 

Verblyf vir Skooltoere in George

 

Verblyf vir Skooltoere in George

Die Tuinroete is ‘n gewilde bestemming vir skooltoere. Itula Guest Ranch is geleë buite George in ‘n landelike atmosfeer wat stadskinders terdee geniet. Die oord is die perfekte basis van waar groepe die Tuinroete kan verken. Verblyf vir tot 70 kinders is beskikbaar in die nuut oorgedoende kamers by Itula.

 

Verblyf vir Skooltoere in George

Akkommodasie vir Skoolgroepe in George

Verskeie opsies wat akkommodasie en etes insluit is beskikbaar vir skoolgroepe wat Itula besoek. Dagbesoeke aan verskeie aktiwiteite in die area kan deur Itula gereël word. Die oord bied ook spasie vir spanbou op die perseel. Itula Guest Ranch word bestuur deur die eienaars self, kontak hulle gerus vir meer inligting en om die besonderhede van jou volgende skooltoer te bespreek.

Verblyf vir Skooltoere in George