Wegneemetes in Hartenbos

Wegneemetes in Hartenbos

Nie lus vir kook vandag nie? Besoek gerus See Spens, wegneemetes winkel in Hartenbos vir ‘n groot verskeidenheid bekostigbare wegneemetes. Die spyskaart sluit in ‘n verskeidenheid vis, vetkoeke, calamari, geroosterde broodjies, pasteie, slaaie, skyfies, russians en vele meer.

Wegneemetes in Hartenbos