Wen ‘n gratis diepsee hengel geleentheid in Mosselbaai!
Diepsee Hengel in Mosselbaai
Mossel Bay Deepsea Adventures, in same werking met Hartenbos Sport bied u nou die geleentheid om ‘n gratis diepsee hengel geleentheid te wen!
Sport en Hengelwinkel in Hartenbos
Gaan besoek Hartenbos Sport in die Spar Sentrum Hartenbos vir al u hengel en sport toerusting asook vir aas. Spandeer R200 of meer en kom in aanmerking vir ons gelukkige trekking elke week!
Wen ‘n diepsee hengel geleentheid ter waarde van R800!
Meer inligting oor Mossel Bay Deepsea Adventures
Meer inligting oor Hartenbos Sport