Wildsvleisverwerking in Voorbaai, Mosselbaai

Wildsvleisverwerking in Voorbaai, Mosselbaai

Bo Karoo Vleismark in Voorbaai doen verwerking van wildsvleis in verskillende snitte vir kliente volgens die klient se voorkeur @ R6 per kg. Bo Karoo sal ook jou wildsvleis verwerk in wors, biltong, droë wors en rib-rolle soos jy dit wil hê. Alle speserye en worsderms wat gebruik word sal additionele koste wees.

Kontak Bo-Karoo Vleismark vir meer inligting