2023 Sakpas Pakkette van Hartenbos Oogkundiges
Bekostigbare Oogkundige in Hartenbos
Dynamic Vision Hartenbos Oogkundiges bied verskillende bekostigbare opsies vir kliente wat ‘n nuwe bril benodig. Hul 2023 Sakpas Pakkette, sluit in Enkel Visie, Bifokaal sowel as Multifokale lense.
- Enkel Visie R 1056
- Bifokaal R 1867
- Multifokaal R 2700
Ingesluit by die prys is ‘n volledige oogtoets, wit plastiek lense en ‘n raam. Hierdie pakkette is streng kontant en nie vir mediese fonds eise nie.
Kontak Dynamic Vision Hartenbos Oogkundiges vir meer inligting.
The post 2023 Sakpas Pakkette van Hartenbos Oogkundiges first appeared on Lalakoi Directory.
0 Comments