Pret Opvoedkundige Kunsklasse in Reebok
Vet Pret Kuns bied pret opvoedkundige kunsklasse aan vir laerskoolkinders. Hier leer die kinders nie net van verskillende kunsstyle en tegnieke nie, hul leer ook meer oor bekende kunstenaars. Die klasse word elke Vrydagmiddag aangebied in Reebok, slegs ‘n paar kilometer vanaf Hartenbos en Groot Brakrivier.
Vrydaemiddag was lanklaas soveel pret soos in die Vet Pret Kunsklas!
Teen slegs R250 per maand, per kind is hierdie pret kunsklas beslis iets waarop jou kind nie sal wil uitmis nie.
0 Comments