Valiant Swart by Twin Trees Groot Brakrivier
Bring jou vriende en kom geniet ‘n onvergeetlike aand by Twin Trees op Saterdag 27 September 2025. Geniet die aand saam met die legendariese Valiant Swart en sy talentvolle kitaarspeler Illimar Neitz.
Ontspan en geniet ‘n aand van goeie musiek, wyn en smullekker kos.
- Wanneer: 27 September 2025
- Tyd: 18h30
- Kaartjies is R200 p/p en beskikbaar op https://opentickets.co.za/ev0lpl
0 Comments