April 2024 Langarm Dans Mosselbaai

April 2024 Langarm Dans Mosselbaai

Langarm Dans Vrydag 26 April 2024 in Mosselbaai

Blasters Centre se maandelikse langarm dans is ‘n groot treffer. Hierdie maand se langarm dans met bekende in die area, Rachus Muller, is op Vrydag 26 April 2024. Nooi solank jou vriende saam en koop jou kaartjies, want hierdie is beslis ‘n langarm dans wat jy nie wil misloop nie.

  • Wanneer: Vrydag 26 April 2024 | 19h00
  • Koste: Slegs R50 per persoon. Beperkte kaartjies is beskikbaar. Vinnig spring
  • Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar

April 2024 Langarm Dans Mosselbaai

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route as well as in the Klein Karoo.

 

The post April 2024 Langarm Dans Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory.