Die beste jaareindfunksies is dié met lam op die spit
Hartenbos Spitbraai
Dis die tyd van die jaar… talle besighede beplan hul jaareindfunksies voor die gejaag van die seisoen inskop. Bederf jou personeel met die BESTE jaareindfunksie en reël ‘n lam op die spit.
Hartenbos Slaghuis bied topgehalte heel en halwe lammers aan teen kompeterende pryse.
Vir die gerief van ons kliënte bied ons ook nou ‘n spitbraai te huur aan.
The post Die Beste Jaareindfunksies is dié met Lam op die Spit first appeared on Lalakoi Directory.