Die beste lamsvleis vir enige dis
Lamsvleis in Hartenbos
Hartenbos Slaghuis bied lamsvleis aan wat jou mond sal laat water. Hul hoogstaande kwaliteit lam is kundig gesny vir enige dis. Hartenbos Slaghuis se lamsnitte sluit in, A2 lam (heel/half), lam tjoppies, rib en vele meer. Wat is dan nou lekkerder as ‘n skaapboud op ‘n Sondagmiddag of ‘n sappige ribbetjie of tjoppie op die kole? Hartenbos Slaghuis bied net die beste lam aan.
Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.
The post Die beste lamsvleis vir enige dis first appeared on Lalakoi Directory.
0 Comments