Erfenisdag Braai Benodighede Reebok
Erfenisdag of ook bekend as braaidag is om die draai en daar is geen beter manier om dit te vier as om ‘n vleisie op die kole te gooi nie. Of jy nou hout verkies, die gemak van gas of ‘n charcoal-meester is, Midbrak DIY Hardeware bied ‘n groot verskeidenheid braai benodighede aan!
Hoe vier jy Erfenisdag, met hout, gas of charcoal?
Midbrak DIY Hardeware is ons reg vir elke tipe braaier. Hul braai benodighede sluit vuurmaakgoed, roosters, braaitange in tot kwaliteit houtskool, brikette en selfs gasbykomstighede in.
- Oop op 24 September 2025 vanaf 08h00 – 13h00.
Kom maak ‘n draai en maak seker dat jy jou braai benodighede het vir die lekkerste Erfenisdag braai! Onthou hul groot verskeidenheid hardeware en gereedskap vir daardie DIY-projek wat altyd wag vir ‘n vakansiedag.
0 Comments