Is Jy Opsoek na Werk in Mosselbaai?
Installeerder van Aluminium Geute Pos Mosselbaai
Eden Gutters is opsoek na ‘n betroubare manspersoon vir die installering van aluminium geute in die Tuinroete. Die geskikte persoon vir hierdie pos moet hardwerkend en lojaal wees.
Kode 8EB voertuiglisensie en ondervinding in die bedryf sal tot jou voordeel wees.
0 Comments