Januarie Slaghuis Promosie in Hartenbos
Hartenbos Slaghuis bied talle spesiale promosies aan op hul vleis vanaf 26 tot 29 Januarie 2018. Maak gebruik van hierdie promosie en kom koop jou vleis by Hartenbos Slaghuis.
- Beef Rumptails R 96.99 per kilogram
- Pork Packs R 49.99 per kilogram
- Lam Potjie R 115.99 per kilogram
- 2kg Hoender IQF Gemeng R 63.99 elk
Besoek Hartenbos Slaghuis in Kaap De Goedehooplaan Hartenbos of kontak hul vir meer inligting.