Kekkel en Kraai nou by Hartenbos Slaghuis

Kekkel en Kraai nou by Hartenbos Slaghuis

Jy kan nou Kekkel en Kraai produkte koop by Hartenbos Slaghuis in Kaap De Goedehooplaan, en Vrydag 3 November en Saterdag 4 November is verskeie produkte boon-op op promosie.

  • Vars Hoender teen R 38.99 p/kg
  • Plaas Eiers (30) teen R 49.99
  • Rump Tail teen R 89.99 p/kg
  • Hartenbos Boerewors teen R 78.99 p/kg