Koop jou sokkies in Hartenbos en Mosselbaai
Weskaap Sokkie Verskaffer
Die Sokkie Tannie, ‘n welbekende verskaffer van sokkies in die Wes-Kaap, is hierdie vakansie in Hartenbos by die Groot Wit Tent se Paasmark in Hartenbos, sowel as by hul permanente winkel in die Goods Shed Mosselbaai.
Die Sokkie Tanne is bekend vir hul top gehalte sokkies en kouse teen bekostigbare pryse.
Besoek Die Sokkie Tannie in die Groot Wit Tent vanaf 17 Maart tot 15 April 2023, hoek van Kamassiestraat en Onderbos Rylaan Hartenbos asook by die Goods Shed in Blandstraat Mosselbaai.
The post Koop jou sokkies in Hartenbos en Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory.