Bekende George Kwekery het Plante vir Somerprag

Bekende George Kwekery het Plante vir Somerprag

Tooi jou tuin in ‘n ware somerprag met die verskeidenheid plante wat beskikbaar is by Bargain Nursery net buite George. Kry alles en nog wat vir jou tuin teen winskoop pryse soos Zinnia teen R20 en Varkore (Arum Lilies) teen R60. Pryse is geldig terwyl voorraad hou.

Die gewilde kwekery is Maandae tot Donderdae oop van 8vm tot 5nm en Vrydae en Saterdae van 8vm tot 4nm.

Bekende George Kwekery het Plante vir Somerprag

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and also the Klein Karoo.

The post Bekende George Kwekery het Plante vir Somerprag first appeared on Lalakoi Directory.