Lamsrib Promosie by Hartenbos Slaghuis
Daar is min goed wat ‘n familie so bymekaar bring soos ‘n gesellige braai. Kombineer dit met mondwater-lekker kos en jy het sonder twyfel ‘n wen-resep vir hierdie naweek! Hartenbos Slaghuis bied net die lekkerste vars gevriesde A2 lamsrib aan. Kom koop jou lamsrib hierdie naweek vir slegs R99.99 p/kg. Hierdie aanbod is slegs geldig solank voorraad hou.
Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.
The post Lamsrib Promosie by Hartenbos Slaghuis first appeared on Lalakoi Directory.