August 15, 2023

Langarm Dans Mosselbaai

Langarm Dans 25 Augustus in Mosselbaai

Langarm Dans Mosselbaai

Langarm Dans Vrydag 25 Augustus 2023 in Mosselbaai

Juk jou voete al vir ‘n lekker langarm dans? Kom geniet ‘n gesellige langarm dans met lekker musiek deur Rachus Muller by Blasters Centre Mosselbaai.

  • Wanneer: Vrydag 25 Aug 2023 | 19h00
  • Koste: Slegs R50 per persoon. Kaartjies is beskikbaar by ontvangs.
  • Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar

Langarm Dans Mosselbaai

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and also in the Klein Karoo.

The post Langarm Dans Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory.

Visit our Online Publications

0 Comments