Lollos kom kuier by Blasters Mosselbaai
Groot nuus vir die jongspan en hul ouers! Blasters Family Entertainment Centre in Mosselbaai is verheug om aan te kondig dat die allergewilde Lollos toer na Mosselbaai in Mei 2023.
Dagboek solank 4 en 5 Mei 2023 want hierdie Lollos vertoning gaan julle nie wil misloop nie. Ons bied twee vertonings aan, 16h00 Donderdag 4 Mei en 16h00 op Vrydag 5 Mei 2023.
Kaartjies sal eersdaags beskikbaar wees. Kontak Blasters Mosselbaai vir meer inligting.
The post Lollos kom kuier by Blasters Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory.
0 Comments