Mei 2023 Langarm Dans in Mosselbaai

Mei 2023 Langarm Dans Mosselbaai

Langarm Dans Vrydag 26 Mei 2023 in Mosselbaai

Mosselbaai is julle reg, want hier by Blasters Centre Mosselbaai kook die dansvloer behoorlik! Koop solank jou kaartjies want op 26 Mei 2023 gaan Rachus Muller sorg vir ‘n vuurwarm dansvloer! Kom langarm die aand en laat jou kinders speel in ons veilige speelarea.

  • Slegs R50 per persoon. Kaartjies is beskikbaar by ontvangs.
  • Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar.

Mei 2023 Langarm Dans Mosselbaai

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and also in the Klein Karoo.

The post Mei 2023 Langarm Dans Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory.