Mosselbaai Gekookte Etes

Mosselbaai Gekookte Etes

Mosselbaai Gekookte Etes

September 2025 Gekookte Etes Mosselbaai

Blasters Mosselbaai is opgewonde om aan te kondig dat ons nou elke Vrydag heerlike, tuisgemaakte gekookte etes beskikbaar het. Ons September spyskaart sluit ‘n verskeidenheid tradisionele disse in, perfek vir die gesin, vir vinnige aandete of net om jouself te bederf na ’n besige week. Bestellings & betalings moet deurgegee word Dinsdae voor 16h00. Kos kan afgehaal word teen 12h00 Vrydae by Blasters.

  • Week 1: Vrydag 12 Sep 2025
    Chutney Hoender, Gebakte Aartappel, Gegeurde Rys, Soet Pampoen
    Slegs R80 per persoon
  • Week 2: Vrydag 19 Sep 2025
    Tradisionele Bobotie, Geelrys, Vla Wortels, Groenslaai
    Slegs R75 per persoon
  • Week 3: Vrydag 26 Sep 2025
    Vark Tjop, Samp, Butternut, Groenbone
    Slegs R85 per persoon
  • Week 4: Vrydag 3 Okt 2025
    Wildspastei, Karamel Soetpatat, Samp, Wortels en Ertjies gemeng
    Slegs R110 per persoon

    Malva poeding en vla is opsioneel teen R40 per porsie

Of jy nou lus is vir ’n gesinsvriendelike ete, iets vir die werkspan of sommer net om jouself te bederf, Blasters maak dit maklik!

Click here for more information and contact details <

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route as well as in the Klein Karoo.

Visit our Online Publications

0 Comments