Blasters Mosselbaai Januarie 2024 Langarm Dans
Blasters Mosselbaai skop die jaar op die regte manier af met ons eerste maandelikse langarm dans op Vrydag 26 Januarie 2024. ‘n Bekende in die omgewing, Rachus Muller sorg oudergewoonte vir lekker musiek! Bespreek jou kaartjies vroegtydig.
- Kinders is welkom! Ons kinders speelplek met oppassers is oop tydens die dans.
- Wanneer: Vrydag 26 Januarie 2024 | 19h00
- Koste: Slegs R50 per persoon. Kaartjies is beskikbaar by ontvangs.
- Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar
The post Blasters Mosselbaai Januarie 2024 Langarm Dans first appeared on Lalakoi Directory.
0 Comments