Paasnaweek 2023 Ure by Stoepsit Vleesbaai
Baie plaaslikes en besoekers na Mosselbaai sal sonder twyfel saam stem dat die ‘lekkerste sit verseker Stoepsit is!’ Stoepsit Restaurant net buite Vleesbaai is hierdie Paasnaweek oop! Kom geniet ‘n gesellige kuier en smullekker kontreikos saam met jou geliefde hierdie Paasnaweek!
Stoepsit Vleesbaai Paasnaweek Ure
- Vrydag 7 April 2023: 09h00 – 15h00
- Saterdag 8 April 2023: 09h00 – 16h00
- Sondag 9 April 2023: oop vir middagete 12h00 – 16h00
- Maandag 10 April 2023: 09h00 – 15h00
Sondag Middagete 12h00
- Voorgeregte: Blomkool Sop met Biltongpoeier / Stoepsit Kerrievis
- Hoofgereg: Lamspastei / Gevulde Hoender / Sampioen Rys / Knoffel Aartappels / Pampoen Koekies / Medley van groen groente
- Nagereg: Brandewyn Poeding/ Crème Bruleè
- Koste: R250 per person | R220 Pensionaris | R120 vir kinders onder 12 | R60 vir voorskool
Kontak Stoepsit vir besprekings en navrae.
The post Paasnaweek 2023 Ure by Stoepsit Vleesbaai first appeared on Lalakoi Directory.
0 Comments