Rachus Muller Langarm Dans Mosselbaai

Rachus Muller Langarm Dans Mosselbaai

Rachus Muller Langarm Dans Mosselbaai

Rachus Muller Langarm Dans Junie 2025 Mosselbaai

As jy hou van langarm dans en in die Tuinroete woon het jy sekerlik al van die bekende musikant Rachus Muller gehoor. Rachus is bekend daarvoor dat hy ‘n dansvloer behoorlik kan laat kook met sy vuurwarm musiek. Kom geniet ‘n gesellige aand by Blasters Mosselbaai op Vrydag 27 Junie 2025. Rachus Muller gaan die dansvloer laat kook, jy wil dit nie misloop nie.

Kom geniet die aand. Onthou vir ouers met kinders, ons speelarea sal oop wees.

  • Wanneer: Vrydag 27 Junie 2025 | 19h00
  • Koste: Slegs R50 per persoon, indien jy aanlyn bespreek op www.blastersmosselbay.co.za
  • R80 per persoon indien jy nie aanlyn wil bespreek nie
  • Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route as well as in the Klein Karoo.

Visit our Online Publications

0 Comments