Rhaphiolepis Immergroen Struik te koop in George
Maak jou tuin nog mooier met pragtige plante, blomme, potte en als wat mooi is. Die immergroen struik, Rhaphiolepis, is nou te koop by Bargain Nursery net buite George. Die struike is met hul pragtige pienk blomme is nou beskikbaar teen R60 elk. Maak ‘n draai by die kwekery en omskep jou tuin in ‘n lushof die Oktober!
 
					

0 Comments