Rooies Vertoning September in Mosselbaai
Blasters Mosselbaai bied op Saterdag 11 September 2021’n onvergeetlike vertoning aan deur die bekende sanger, Rooies! Vinnig spring vir kaartjies, slegs 50 per vertoning beskikbaar! Bring jou kinders saam terwyl Pappa en Mamma die vertoning geniet. Kinders wat saam met ouers kom wat na die vertoning kom kyk, kan gratis speel!
- Kaartjies beloop R 225 per persoon.
- Weens Covid-regulasies gaan ons slegs 50 mense per vertoning toelaat, met 2 vertonings die dag.
- Eerste Vertoning: 13h00 – 15h00
- Tweede Vertoning: 17h00 – 19h00
Kontantkroeg & A la Carte Spyskaart beskikbaar.
Veilige Speelplek vir kinders.
The post Rooies Vertoning September in Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory.