Stoepsit Restaurant Vleesbaai Oop vir die Seisoen 2017
Vleesbaai Restaurant
Stoepsit Restaurant, ‘n gewilde restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai is nou oop vir die Desember seisoen in Mosselbaai. Kom besoek Stoepsit daagliks vanaf 10 Desember tot 31 Desember. Sondae is hul slegs oop vir buffet middagetes, die res van die week vanaf 9uur vir buffet ontbyt, ligte etes en saans vir a la carte etes.