Sukkel jy met vuil wasgoed?

Mosselbaai Wassery

Mosselbaai Wassery

Sukkel jy met vuil wasgoed in die winter? Moenie dat wasgoed die oorsaak wees van grys hare nie, laat Da Gama Laundry & Dry Cleaners in Da Nova Mosselbaai jou help! Ons span staan gereed om jou vuil wasgoed te was, droog, stryk en op te vou. Indien jy slegs droog of stryk van jou wasgoed benodig, help ons daarmee ook.

Laat Da Gama Laundry & Dry Cleaners jou wasgoed doen. Ons pryse is bekostigbaar en ons goeie diens gewaarborg.

Sukkel jy met vuil wasgoed?

The post Sukkel jy met vuil wasgoed? first appeared on Lalakoi Directory.