Diepsee Hengel in Mosselbaai

Diepsee Hengel in Mosselbaai Geen somer vakansie na die Tuinroete kan volmaak wees as jy nie ‘n goeie diepsee hengelsessie agter die rug het nie. Deep Sea Adventures in Mosselbaai bied daaglikse diepsee hengelsessies aan vanaf die Mosselbaai hawe. Hulle bied 3 goed toegeruste bote aan wat soggens reeds 06h00 vertrek vanaf die Mosselbaai hawe. […]… More Info