
Maart 2020 Oogkundige Promosie Mosselbaai Danabaai Oogkundige MLS Optical, jou plaaslike oogkundige by die Danabaai Mediese Sentrum in Mosselbaai bied bekostigbare pryse aan op oogtoetse en brille gedurende Maart 2020. Die praktyk het ‘n nuwe reeks rame in om van te kies. Enkel Visie vanaf R 820.00 Bifokaal vanaf R 1240.00 Multifokaal vanaf R 1740.00 […]… More Info