Sondag Buffet Middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Sondag Buffet Middagetes Vleesbaai Mosselbaai Stoepsit Restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai bied elke Sondag ‘n heerlike buffet middagete aan. Hier kan u nie net top gehalte kos geniet nie, maar ook ontspan saam met familie en vriende in ‘n gesellige atmosfeer in die pragtige restaurant. Ons Sondag Buffet middagetes bestaan uit ‘n broodtafel met sop of […]… More Info