Redding Boeke en Bybels Weer Oop vir Besigheid

Redding Boeke en Bybels Weer Oop vir Besigheid Redding Boeke en Bybels in die Langeberg Mall Mosselbaai is weer oop vir besigheid tydens die Inperking. Hulle bied ‘n verskeidenheid Bybels, Boeke vir Bybelstudie, skryfbehoeftes en verf vir skoolprojekte aan, asook maskers en handreinigers. Besigheidsure Tydens die Inperking Maandae tot Vrydag van 09h00 tot 15h00 Saterdae […]… More Info