Sondag Middagete Vleesbaai

Sondag Middagete Vleesbaai

Sondag Middagete Stoepsit Vleesbaai Sondag 22 Oktober 2023 Ete Vleesbaai Bring jou gesin op Sondag 22 Oktober 2023 na Stoepsit Restaurant op die Vleesbaai-pad net buite Mosselbaai vir ‘n smullekker Sondag middagete! Die spyskaart bestaan uit ‘n kombinasie van...
Kom kuier saam by Stoepsit hierdie Paasnaweek

Kom kuier saam by Stoepsit hierdie Paasnaweek

Kom kuier saam by Stoepsit hierdie Paasnaweek Vleesbaai Restaurant Paasnaweek Ure Stoepsit, ‘n baie gewilde restaurant naby Vleesbaai en Mosselbaai bied hierdie Paasnaweek weer oudergewoonte net die lekkerste kontreikos aan! Bring jou familie en vriende en kom kuier...
Stoepsit Vleesbaai Restaurant Desember 2020

Stoepsit Vleesbaai Restaurant Desember 2020

Stoepsit Vleesbaai Restaurant Desember 2020 Stoepsit en Covid-Reëls Weens die veranderinge in Covid-19 reëls en regulasies vir die Tuinroete, moes Stoepsit Restaurant net buite Vleesbaai ‘n paar veranderinge aan hul program aanbring. Die restaurant is steeds oop en...