by lalakoi | Apr 22, 2022 | Garden Route News
Moedersdag Ete 2022 in Oudtshoorn Bederf die Moeders in jou lewe vanjaar met ‘n besonderse Moedersdag ete by Wilgewandel Vakansieplaas buite Oudtshoorn. ‘n Twee gang maal sal bedien word by die pragtige en rustige Wilgewandel Restaurant. Daar is natuurlik ook vet pret...
by lalakoi | Jun 11, 2021 | Garden Route News
Vadersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn Wilgewandel Vakansieplaas bied weereens ‘n heerlike Vadersdag ete aan op Sondag 20 Junie 2021. Wilgewandel is geleë slegs 1 uur se ry vanaf George en Mosselbaai en 25 km vanaf Outdshoorn oppad na die Kango grotte. 3 Gang...
by lalakoi | Apr 29, 2021 | Garden Route News
Moedersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn Wilgewandel Vakansieplaas bied weereens ‘n heerlike Moedersdag ete aan op Sondag 9 Mei 2021. Wilgewandel is geleë slegs 1 uur se ry vanaf George en Mosselbaai en 25 km vanaf Outdshoorn oppad na die Kango grotte. Die spyskaart...