Vadersdag Gelukkige Trekking Wenners Reebok
Baie geluk aan al die Midbrak Hardeware Vadersdag 2025 Gelukkige Trekking wenners. Tydens Junie-maand het Midbrak Hardeware ‘n gelukkige trekking kompetisie gehad waar 3 gelukkige wenners die kans gestaan het om lekker pryse te wen.
- 1ste Prys | INCGO Boor – Wenner: Mnr Meyer
- 2de Prys | Rust-Oleum Produkte – Wenner: Mnr De Koker
- 3de Prys | Safe Top Geskenk – Wenner: Mnr Norman
Midbrak Hardeware bedank hul lojale kliënte vir hul ondersteuning.
Besoek Midbrak Hardeware vir ‘n groot verskeidenheid hardeware en DIY benodighede sluit iets van als in.
0 Comments