Vars Hoender by Kekkel en Kraai Hartenbos
Hartenbos Slaghuis
Die varste, smaaklikste hoender is beskikbaar by Kekkel en Kraai Hartenbos elke Dinsdag en Donderdag! Indien jy nie geweet het nie, Kekkel en Kraai Hartenbos is geleë in jou plaaslike slaghuis, Hartenbos Slaghuis.
Wees verseker van net die beste hoenderporsies. Alle hoenderporsies sowel as heel hoenders beskikbaar. Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.
The post Vars Hoender by Kekkel en Kraai Hartenbos first appeared on Lalakoi Directory.
0 Comments