Verslankings Revolusie in George
Verloor Gewig met Mesoslim nou Beskikbaar in George
Geneva Apteek in George bied nou die mees natuurlikste verslankings revolusie aan wat jou help om vinnig gewig te verloor. Die Mesoslim inspuiting los die vetselle in jou liggaam op. Daar word gefokus op die probleem areas en jy kan soveel sessies neem soos jy verlang. Dit is heeltemal veilig en daar is geen newe effekte nie.
Tydens een sessie word daar 5ml van die Mesoslim, ‘n gevorderder Lipolitiese oplossing, ingespuit. 1ml los tussen 50 000 en 100 000 vetselle op. ‘n Sessie neem tussen 10 en 15 minute en kos R325. Hierdie metode is baie suksesvol en bied fantastiese resultate.
Kontak Geneva Apteek in George vir meer inligting en om jou afspraak te maak.