Wat is op jou spyskaart die naweek?
Hartenbos Slaghuis
…lamsbredie, lasagna, vark tjops, ‘n sappige steak of mondwater-lekker sosaties?
Hartenbos Slaghuis is alombekend vir ons groot verskeidenheid vleis, speserye en biltong, droëwors, knoffelbrode ens. Hartenbos Slaghuis bied verseker die beste vleissnitte aan vir enige maaltyd.
Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.
The post Wat is op jou spyskaart die naweek? first appeared on Lalakoi Directory.
0 Comments